KAMAB Simbra Stud

Welcome to Kamab Simbra Stud, one of the largest Simbra Stud in the world! We have been breeding Simbras since 1986.

Come and enjoy our photo gallery as well as our news updates. If you ever are in Namibia please pay us a visit!
Katja & Diethelm Metzger
NEWS UPDATES
Simbras Blazing Ahead 2014

Dit is nou al weer amper drie weke gelede dat ons die Simbra’s Blazing Ahead veiling in Suid Afrika bygewoon het. Ons was van die begin af betrokke en hierdie was nou die sesde veiling. Al die jare was ons baie tevrede met die veiling, maar hierdie jaar het dit swaar gegaan. Die dragtige verse is almal verkoop teen ‘n gemiddelde prys van N$ 10900.00. Die 3 in 1 koeie (dragtige koei met kalf) het verhandel teen N$ 11000.00. Die dragtige koeie is ook almal verkoop teen N$ 15900.00 gemiddeld. Die probleem het by die bulle ontstaan. Daar was geen belangstelling vir die bulle nie en daar is dus ook geen bul verkoop nie.
THE SIMBRA BREED
Kamab Simbra stud’s most important goals have always been high fertility and meat production from the veld. Fertility in the females is very strictly observed and only the best bulls get selected. Only with a very strict selection in place can a high quality animal be guaranteed!